maandag 20 juli 2015

Stilte, worsteling, moed & vertrouwen

Zaterdag maakte ik een foto. Een mooie plekje, waarbij een mooie blog zou kunnen passen. Maar de woorden komen op dit moment, terwijl ik het plaatje steeds mooier begin te vinden..
De woorden kwamen via een ander kanaal. Elke ochtend lees ik een overdenking over een Bijbelvers in het Zuid-Afrikaans. En ik kwam tot de ontdekking dat ze mooi bij het plaatje passen. Daarnaast is het ook een onderwerp waarmee ik met God worstel. Wat is Zijn plan? Welke kant moet ik op? En heb ik de moed en het vertrouwen om mijn "eigen" ding los te laten? Durf ik over de brug te stappen, naar onbekend gebied?


(het zijn twee stukjes van Die Woord vir vandag, elk met een eigen Bijbelvers)

De HEER zei tegen Abram: ‘Trek weg uit je land, verlaat je familie, verlaat ook je naaste verwanten, en ga naar het land dat ik je zal wijzen. {Genesis 12:1}

Hoe sou jy voel as God jou aansê om jou werk te bedank, jou huis te verkoop en na 'n stad toe te gaan wat jy nie ken nie? Dis wat met vyf-en-sewentig jaar oue Abraham en sy vyf-en-sestig jarige vrou, Sara, gebeur het. '...Trek uit jou land... en gaan na die land wat Ek jou sal aanwys.' Hoekom sal God dit doen? Omdat hy 'n spesiale roeping vir elkeen van ons in gedagte het! Hy het vir Abraham gesê, 'Ek sal jou die voorvader maak van 'n groot nasie. Ek sal jou seën... Deur jou sal al die mense op aarde geseën word' (Genesis 12:2 NLV). Sonder weerstand het Abraham die veranderinge aanvaar, God vertrou en die ongelooflike beloning ontvang. Dis geen wonder dat die Bybel hom die vader van geloof noem nie. Om saam met God te stap en sy roeping te vervul moet jou ingesteldheid aanpasbaar wees tot veranderinge - wat soms duur en ongemaklike veranderinge kan wees. Hoe doen jy dit? Deur geloof (Hebreërs 11:8)! Geloof in wie? Jouself? Ander mense? Nee. Geloof in die goedheid van God! Mense wat kan aanpas by veranderinge en dit nie teenstaan nie het minder stres, is gesonder en oor die algemeen gelukkiger. Begin 'n ingesteldheid ontwikkel om by verandering aan te pas. Breek uit jou groef en ontwikkel 'n nuwe roetine, en as jy ernstig daaroor is, vra jou vriende en familie om die areas waar jy onaanpasbaarheid aan die dag lê, uit te wys. Waar moet jy begin? Met hierdie teksgedeelte: 'Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om' (1 Petrus 5:7 NLV). Lewe volgens die beginsel. 'Waar God jou rig, sal Hy ook voorsien.'

De HEER zei tegen Mozes: ‘Waarom roep je mij te hulp? Zeg tegen de Israëlieten dat ze verder trekken. {Exodus 14:15}

Met die Rooi See voor hulle en Farao se strydwaens agter hulle, het Moses vir die Israeliete gesê: '...Moenie bang wees nie. Staan net daar waar julle is en kyk hoe die Here julle vandag red. Hierdie Egiptenaars wat julle vandag hier voor julle sien, sal nooit ooit weer gesien word nie. Wag en kyk! Die Here sal in julle plek veg. Die Here het toe vir Moses gesê... Sê die mense moet begin beweeg' (Eksodus 14:13-15 NLV). Let op, die Here het twee dinge vir die mense van Israel gesê. Eerstens, dat Hy vir hulle sal veg. Tweedens, dat hulle moet beweeg, ten spyte van hulle vrees. Wanneer die onbekende voor jou lê is dit normaal om angstig te voel, maar dit is hoekom jy jou vertroue in God moet plaas! Vir Hom om sy belofte aan jou na te kom, moet jy sy bevele gehoorsaam. Hoe moet jy verandering hanteer? Op drie maniere: 1) Fokus op die langtermyn voordele, in plaas van op die kort termyn ongerief. 2) Wees eerlik met jouself oor wat jy voel en jou vrees vir die onbekende, en neem dit in gebed na God toe. 3) Hou 'n oop gemoed ten opsigte van nuwe idees, en weier om deur onbuigsame denkers beïnvloed te word. Staan vas op hierdie teksgedeelte: 'Maak jou woning groter. Span jou tent wyer, en moenie huiwer nie. Maak die tentlyne langer en slaan die penne dieper in. Want jy sal na links en regs uitbrei...' (Jesaja 54:2-3 NLV). God verander nie, Hy beweeg! Om sukses te behaal, moet jy saam met Hom beweeg.



donderdag 9 juli 2015

Zie, vertel, beweeg!

Het was de afgelopen weken hier rustiger dan bedoeling was..
Ik probeerde een blogje te tikken, maar het kwam niet ver. De woorden kreeg ik niet op het beeldscherm, terwijl er genoeg door mijn hoofd schoot.
Ik hoop de komende tijd weer wat actiever te worden en dat wat in mijn hoofd zit eruit te krijgen.
Ondertussen heb ik overigens niet stil gezeten. Ik heb mijn scriptie afgeschreven. Mijn trots, mijn passie. Een onderwerp waar ik zoveel meer mee wil en ga doen. Vanmiddag vormde zich rond de titel van mijn scriptie een gedichtje die ik jullie niet wil onthouden!
Tot snel!